English

Inheemse Bome vir Suid-Afrika

Kweek en verskaf top gehalte bome vir huise, plase en projekte.

Trees in Africa logo
5000+
Bome Beskikbaar
2500+
Tevrede Kliënte
15+
Jaar Ondervinding

Hierdie webwerf is nie ontwikkel met die doel om bome te identifiseer nie. Dit is geskep om U te help om 'n idee te vorm van hoe die betrokke boom sal lyk wanneer hy volwasse is en of hy in U area sal groei. Sodoende kan dit U help om 'n ingeligte besluit te maak.

Ons het 'n besonderse liefde vir die bome van Afrika, en in die besonder vir die bome wat endemies aan Suider Afrika is. Ons glo dat elke persoon sy of haar kant moet bring om so 'n paar inheemse bome te plant, hetsy in jou tuin of op jou plaas, of enige ander plek waar jy 'n nalatenskap kan lewer.

Ons Dienste

Verskaffing van Bome

Kwaliteit bome van klein tot groot vir privaat persone, kwekerye, myne, landskapsargitekte en boere.

Kweking van Bome

Ook op kontrak basis vir spesifieke projekte soos rehabilitasie-projekte.

Aflewering en Plant

Kommersieel, industrieel, privaat en op sub kontrak basis.

Gratis Advies

Gratis advies met die keuse en plasing van bome.

Inheemse Bome

Kweek bome al vir 10 jaar in die Roodeplaat dam omgewing. Ons kweek ons bome in 'n koue area juis ook met die doel dat hulle aangepas is om in ander koue areas te kan oorleef.

Stuur ons 'n Boodskap

Vul die vorm in en ons sal jou so gou moontlik kontak.